Search form

Handelinge 19:24

24Daar was ’n silwersmid in Efese. Sy naam was Demetrius. Hy het klein huisies van silwer gemaak, die huisies het gelyk soos die tempel van Artemis. So het Demetrius gesorg dat die ambagsmanne altyd baie werk gekry het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index