Search form

Handelinge 2:25

25Dawid het dinge gesê oor homself, maar hy het dit ook oor Jesus gesê. Dawid het gesê:

“Ek het die Here altyd

voor my gesien,

want Hy is hier regs langs my

sodat ek nie val nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index