Search form

Handelinge 20:17

Paulus praat met die ouderlinge van Efese

17Toe ons in die stad Milete was, het Paulus ’n boodskap na die ouderlinge van die gemeente in die stad Efese gestuur. Hy het vir hulle gesê hulle moet na hom toe kom in Milete.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index