Search form

Handelinge 20:28

28Julle moet seker maak dat julle lewe soos God wil hê. Julle moet ook seker maak dat al die gelowiges lewe soos God wil hê. Die Heilige Gees het gesê julle moet ouderlinge wees van daardie gelowiges. Julle moet hulle oppas soos ’n herder ’n trop skape oppas. Hulle is God se kerk. Sy Seun het gesterf, en so het God hulle gekoop.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index