Search form

Handelinge 22:25

25Die soldate het begin om Paulus met toue vas te maak. Die offisier het by hulle gestaan, en Paulus het vir hom gesê: “Ek is ’n Romeinse burger. Julle mag my nie met ’n sweep slaan nie, want ’n regter het my nog nie ge-oordeel nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index