Search form

Handelinge 23:23

Die hoof-offisier stuur vir Paulus na Feliks

23Toe roep die hoof-offisier twee offisiere en hy sê vir hulle: “Julle moet vir 200 soldate sê hulle moet gereedmaak sodat julle vanaand nege-uur na die stad Sesarea kan gaan. Daar moet ook 70 soldate saamgaan wat op perde ry en 200 soldate wat met spiese veg.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index