Search form

Handelinge 23:27

27Die Jode het hierdie man gevang en hulle wou hom doodmaak. Maar ek het gehoor dat hy ’n Romeinse burger is, en daarom het ek met soldate gegaan en ons het hom gaan red.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index