Search form

Handelinge 24:14

14“Maar een ding is waar, ek is een van die mense wat behoort aan ‘Die Pad.’ Die Jode sê ons is ’n groep mense wat verkeerde dinge glo. Ek aanbid die God van ons voorvaders en ek glo alles wat in die Wette van Moses geskryf is en alles wat die profete geskryf het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index