Search form

Handelinge 24:25

25Paulus het gesê dat mense reg moet doen en ook dat niemand mag doen wat hy wil doen nie. Hy het ook gesê dat die tyd sal kom wanneer God al die mense sal oordeel. Daarom het Feliks baie bang geword. Hy het vir Paulus gesê: “Jy moet nou eers teruggaan tronk toe. Wanneer ek tyd het, dan sal ek jou weer laat roep.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index