Search form

Handelinge 24:26

26Feliks het ook gehoop dat Paulus vir hom omkoopgeld sal gee sodat hy vir Paulus uit die tronk sal laat kom. Daarom het hy gereeld die soldate gestuur om vir Paulus te gaan haal, en dan het hy met Paulus gesels.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index