Search form

Handelinge 24:27

27Twee jaar het verbygegaan. Feliks se tyd om goewerneur te wees, het verbygegaan en Porcius Festus het die nuwe goewerneur geword. Feliks wou graag ’n goeie ding vir die Jode doen en daarom het hy gesê Paulus moet in die tronk bly.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index