Search form

Handelinge 24:5

5Ons het uitgevind dat hierdie man oral baie probleme maak. Hy maak Jode oral in die wêreld opstandig teen die regering en hy is ’n leier van die groep mense wat verkeerde dinge glo, hulle glo in Jesus van Nasaret.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index