Search form

Handelinge 25:25

25Maar ek het uitgevind dat hy niks verkeerd gedoen het nie, dit is nie reg dat ons hom moet straf en doodmaak nie. Maar hy het gesê hy wil na die keiser toe gaan sodat die keiser kan besluit of hy skuldig is. Toe het ek besluit dat ek hom na die keiser toe sal stuur.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index