Search form

Handelinge 25:26

26Maar ek het niks wat ek oor hom in ’n brief vir die keiser kan skryf nie. Daarom het ek hom gebring na julle almal, en spesiaal na jou, koning Agrippa. Nadat ons vir hom vrae gevra het, sal ek miskien iets hê om vir die keiser te skryf.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index