Search form

Handelinge 26:1

Paulus sê vir Agrippa dat hy nie skuldig is nie

1Koning Agrippa het vir Paulus gesê: “Jy mag nou iets sê oor jouself.”

Toe het Paulus sy hand uitgesteek en hy het begin sê hoekom hy onskuldig is. Hy het gesê:

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index