Search form

Handelinge 26:26

26Ek is nie bang om met koning Agrippa te praat nie. Want ek weet en ek is seker dat hy weet van hierdie dinge wat ek sê, want hierdie dinge het gebeur waar almal dit kon sien.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index