Search form

Handelinge 27:1

Paulus gaan na Rome

1Die amptenare het besluit dit is tyd dat Paulus en ons met ’n skip na die land Italië moet seil. Die soldate het toe vir Paulus en party ander gevangenes vir Julius gegee. Julius was die offisier van ’n groep soldate van die keiser.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index