Search form

Handelinge 28:11

Paulus gaan weg uit Malta en kom in Rome aan

11Drie maande het verbygegaan. Toe het ons met ’n ander skip weggeseil van die eiland Malta. Die skip het van die stad Aleksandrië gekom en dit het daar by die eiland gewag totdat die winter verby was. Die skip se naam was Dioskuri.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index