Search form

Handelinge 28:19

19Ek het ook nooit my volk beskuldig nie, maar die Jode in Jerusalem wou nie hê dat die Romeine my moet laat gaan nie. Daarom kon ek niks anders doen nie, ek moes sê dat ek voor die regterstoel van die keiser wil kom staan. Die keiser moet my oordeel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index