Search form

Handelinge 28:26

26Hy het gesê:

“Jy moet na hierdie volk gaan en jy moet vir hulle sê:

“Julle sal hoor en hoor,

maar julle sal niks verstaan nie.

Julle sal kyk en kyk,

maar julle sal niks sien nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index