Search form

Handelinge 3:25

25Julle is die kinders van die profete en van die verbond wat God gemaak het met julle voorvaders. God het vir Abraham gesê: ‘Al die volke van die aarde sal My vra om hulle te seën soos Ek jou nageslag sal seën.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index