Search form

Handelinge 5:34

34Toe het iemand van die Joodse Raad opgestaan. Sy naam was Gamaliël. Hy was ’n Fariseër en ’n skrifgeleerde, en al die mense het hom gerespekteer. Hy het gesê dat die wagte die apostels ’n klein tydjie buite moet laat staan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index