Search form

Handelinge 7:42

42Maar God het hulle gelos, Hy het hulle nie meer gekeer wanneer hulle die sterre wou aanbid nie. Dit is wat geskryf is in die boek van die profete:

“Mense van Israel,

het julle vir My brand-offers

en ander offers gebring

toe julle 40 jaar lank

in die woestyn was?

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index