Search form

Handelinge 7:5

5God het nie vir Abraham grond gegee in die land nie, glad nie, nie ’n klein stukkie grond nie. In daardie tyd het Abraham nog nie ’n kind gehad nie. Maar God het belowe dat Hy later die land vir Abraham en sy kinders ná hom sal gee.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index