Search form

Handelinge 8:1

1Saulus het gedink dit is reg dat hulle vir Stefanus vermoor het.

Die Jode en Saulus doen slegte dinge aan die kerk

Op daardie dag het die Joodse leiers begin om baie slegte dinge te doen aan die kerk in Jerusalem. Al die gelowiges het gevlug na plekke in Judea en Samaria. Maar die apostels het in Jerusalem gebly.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index