Search form

Handelinge 8:31

31Die man sê: “Hoe kan ek dit verstaan? Iemand moet dit vir my verduidelik.”

Toe sê hy Filippus moet op die wa klim en hy moet langs hom kom sit.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index