Search form

Handelinge 8:32

32Hy het hierdie deel van die Ou Testament gelees:

Hy was soos ’n skaap

wanneer iemand dit wil slag,

soos ’n skaap-lam wanneer

iemand sy wol afskeer.

Hy het stilgebly,

hy het nie sy mond

oopgemaak nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index