Search form

Amos 1:2

2Amos het gesê:

“Wanneer die Here uit Jerusalem praat, dan is dit soos ’n leeu wat brul. Dan word die veld droog waar die skape moet wei, die plante op Karmel-berg gaan dood.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index