Search form

Amos 2:6

Die Here sal die mense van Israel straf

6Die Here sê:

“Die mense van Israel

het ’n baie groot sonde gedoen,

daarom sal Ek hulle straf.

Hulle het onskuldige mense verkoop

om geld te kry,

en die mense het slawe geword.

Hulle het arm mense verkoop

omdat die arm mense

geld geskuld het vir ’n paar sandale.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index