Search form

Amos 3:12

12Die Here sê:

“Wanneer ’n leeu ’n skaap vang,

dan kan die skaapwagter miskien

net twee pootjies

of ’n stukkie van die skaap se oor

gryp uit die leeu se bek.

So sal daar ook baie min oorbly

van die mense van Israel

wat nou so rustig in Samaria

op hulle beddens

en rusbanke lê.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index