Search form

Amos 4:7

7“Ek het die reën weggehou

toe die koring

nog nie ryp was nie.

Ek het dit op een stad laat reën,

en op ’n ander stad

het Ek dit nie laat reën nie.

Dit het gereën op een stuk land,

en ’n ander stuk land

het nie reën gekry nie,

dit het droog geword.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index