Search form

Amos 5:19

19Dit sal wees soos wanneer iemand

vir ’n leeu vlug

en dan teen ’n beer vasloop,

of wanneer iemand in sy huis kom

en met sy hand teen die muur druk,

en dan is daar ’n slang wat hom byt.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index