Search form

Amos 5:6

6Vra wat die Here wil hê,

dan sal julle lewe!

As julle dit nie doen nie,

dan sal Hy ’n vuur na julle toe stuur

om die Israeliete te brand.

Daar sal niemand in Bet-El wees

wat die vuur kan doodmaak nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index