Search form

Amos 6:12

12’n Mens jaag nie met perde oor rotse nie

en jy ploeg nie

met beeste op rotse nie.

Maar julle laat

onskuldige mense swaarkry.

Julle laat dit sleg gaan

met goeie mense.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index