Search form

Amos 7:10

Die priester Amasia wil vir Amos keer

10Amasia was die priester van Bet-El. Hy het vir koning Jerobeam van Israel ’n boodskap gestuur en gesê: “Amos maak slegte planne teen jou. Wat hy sê, is gevaarlik vir die land.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index