Search form

Amos 7:14

14Amos het vir Amasia gesê: “Ek is nie ’n gewone profeet nie. Ek is nie saam met die ander profete nie. Ek is ’n boer. Ek boer met beeste en met bokke en skape, en ek plant wildevyebome.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index