Search form

Amos 7:15

15Maar die Here het my weggeneem van die skape en bokke, en Hy het vir my gesê: ‘Jy moet my profeet wees. Gaan sê vir my volk, die Israeliete, Ek sal hulle straf.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index