Search form

Amos 7:4

Die Here wys vir Amos vuur

4Die Here het vir my gewys wat Hy wil doen. Hy het ’n vuur laat brand om die Israeliete te straf. Die vuur het die see droog gebrand en dit het begin om die land ook te verbrand.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index