Search form

Amos 7:7

Die Here sal nie weer die Israeliete se sonde vergewe nie

7Die Here het vir my gewys wat Hy wil doen. Hy het by ’n regop muur gestaan en daar was ’n skietlood in sy hand.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index