Search form

Amos 8:2

2en die Here het vir my gevra: “Amos, wat sien jy?”

Toe sê ek: “Ek sien ’n mandjie vrugte. Hulle is ryp en dit is tyd om hulle te eet.”

Die Here het toe vir my gesê:

“Dit is nou die tyd.

Ek sal my volk, die Israeliete,

se sonde nie weer vergewe nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index