Search form

Amos 9:11

Die Here sal die nageslag van Dawid weer laat regeer

11Die Here het gesê:

“Daar sal ’n tyd kom wanneer Ek

die nageslag van koning Dawid

weer sal laat regeer.

Hulle is soos ’n huis

wat omgeval het,

’n muur wat afgebreek is.

Maar Ek sal die huis weer bou,

en hy sal weer wees

soos hy altyd was.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index