Search form

Amos 9:4

4Wanneer hulle vyande hulle vang

en hulle wegvat na ’n ander land,

dan sal Ek hulle daar laat doodmaak

in ’n oorlog.

Ek sal na hulle kyk,

nie om hulle te help nie,

maar sodat dit sleg

met hulle sal gaan.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index