8En nou sien Ek die Israeliete
is ’n volk wat baie sonde doen.
Ek sal hulle wegvee
van die aarde af!
Maar Ek sal hulle nie
almal doodmaak nie.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.