Search form

Kolossense 2:1

1Ek wil hê julle moet weet dat ek baie hard werk vir julle en vir die gelowiges in die stad Laodisea en vir al die mense wat my nog nie ontmoet het nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index