Search form

Kolossense 3:1

Die regte dinge moet vir gelowiges belangrik wees

1God het vir Christus weer laat lewe en God het ook vir julle weer laat lewe saam met Christus. Daarom moet die dinge wat vir Christus belangrik is, nou vir julle ook belangrik wees, want Christus is nou in die hemel by God, Hy sit op die belangrikste plek by God.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index