Search form

Kolossense 4:12

12Epafras stuur ook groete vir julle. Hy het voorheen daar by julle gewoon, maar hy is nou hier by my. Hy werk ook vir Christus. Epafras bid altyd ernstig vir julle en hy vra dat God julle moet help dat julle heeltemal sal wees soos Hy wil hê en dat julle alles presies sal doen soos Hy wil hê.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index