Search form

Daniël 1:1

Die vier slim seuns

1Koning Nebukadnesar van die land Babel het na Jerusalem gekom. Sy soldate het Jerusalem van al die kante aangeval. Dit was in die derde jaar nadat Jojakim koning van Juda geword het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index