Search form

Daniël 11:13

13Die koning van die noorde sal teruggaan en hy sal nog meer soldate bymekaarmaak. Ná ’n lang tyd sal hy kom en hy sal baie soldate en baie wapens saambring.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index