Search form

Daniël 11:17

17Dan sal hy probeer om ’n ooreenkoms te maak met die koning van die suide sodat hy daardie koning se land vir hom kan vat. Die koning van die noorde sal vir die koning van die suide ’n vrou gee sodat sy plan kan slaag. Maar die plan sal nie slaag nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index