Search form

Daniël 11:2

2Wat ek nou vir jou sal sê, sal gebeur. Nog drie konings sal oor Persië regeer. Die laaste koning sal ryker wees as al die ander konings. En omdat hy ryk is, sal hy sterk wees en hy sal almal gebruik om oorlog te maak teen die koning van die Grieke.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index